Testimonials
Baie dankie vir die behandeling van my sportbeserings oor die afgelope twee jaar. Dit het my verbaas hoe 'n besering met die regte behandeling heeltemal kan opklaar. Ek sal julle praktyk enige tyd by sportmanne en -vroue aanbeveel.
Anthony Penderis
15 Mei 2015
Anthony Penderis
15 Mei 2015