Re-education of balance and proprioception
Static and dynamic balance are re-educated by doing exercises on different surfaces combined with eye and breathing exercises. Indicated with balance problems, vertigo, dizziness or peripheral joint injuries where proprioception has been compromised. Heropleiding van Balans en Propriosepsie
Die pasiënt word heropgelei in statiese en dinamiese balansvermoë deur middel van oefeninge op verskillende oppervlaktes gekombineerd met oog- en asemhalingsoefeninge. Indikasies is balansprobleme (vertigo), duiseligheid of perifêre gewrigsbeserings waar propriosepsie aangetas is.
|