Manipulations
Localized manipulation is a progression on mobilization and also a faster movement. It is done for pain relief and to increase the range of movements for example with locked facet joints in the spine.
Manipulasie
Gelokaliseerde manipulasie is ‘n progressie op mobilisasie en ook ‘n vinniger beweging. Dit word gedoen om pyn te verlig en die omvang van beweging byvoorbeeld in die geval van gesluite fasetgewrigte te verbeter.
|