HistoryDu Toit Physiotherapy was founded by Tiekie du Toit in 1993 in Stellenbosch as a one-person practice which subsequently has grown into a full-time staff of two with additional locums assisting from time to time. Apart from treating mostly patients referred by doctors at their practice in Stellenbosch they also provide professional services to retirement homes and visit patients at home when necessary. One of their full-time staff is also a qualified Orthopedic Manipulative Therapists (OMT).
Individual treatment sessions may last 30 to 60 minutes and are exclusively private with no overlap between patients. Fees are structured in line with the National Health Reference Price List (NHRPL) and medical aid tariffs. Normal office hours are from 8:00 to 18:00 on weekdays, but they pride themselves in the fact that the practice offers an after-hours emergency service. See Permanent Staff and Locums for more on the staff. Geskiedenis
Du Toit Fisioterapie doen al reeds van 1993 besigheid toe dit as ‘n eenmansaak deur Tiekie du Toit gestig is. Sedertdien het dit gegroei tot ‘n voltydse span van twee plus bykomende deeltydse fisioterapeute wat van tyd tot tyd bystand lewer. Die meeste van hul pasiënte word deur dokters na die praktyk verwys en hulle verskaf ook ‘n diens aan aftree-oorde en doen tuisbesoeke wanneer nodig. Een van die personeellede is as 'n Ortopediese Manipulatiewe Terapeut (OMT) opgelei.
Alle behandelings is eksklusief en privaat en neem gewoonlik van 30 tot 60 minute met geen oorvleueling tussen pasiënte nie. Die praktyk se tariewe is ooreenkomstig met die riglyne van die regering se nasionale gesondheidspryslys (National Health Reference Price List /NHRPL) en mediese fonds tariewe. Die praktyk se kantoorure is normaalweg van 8:00 to 18:00 op weeksdae, maar hulle is ook trots op die feit dat die praktyk ‘n nooddiens lewer. Kyk Voltydse Personeel en Tydelike Personeel vir meer inligting oor die personeel. |