Neural Mobilization
These are movements done by the therapist to move or glide the nerve to improve the axoplasmic flow in the nerve resulting in decreased pain and stiffness. Used with referred pain in the arm or leg, pins and needles (neurological symptoms with spinal conditions) or mechanical/postural pain conditions.
Neurale Mobilisasie
Hierdie is bewegings wat die fisioterapeut doen om glybewegings op die senuwee toe te pas. Dit verbeter die aksioplasmatiese vloei binne die senuwee wat verminderde pyn en styfheid tot gevolg het. Dit is veral van toepassing in die geval van verwysde pyn in die arms of bene, naaldeprikkels (neurologiese simptome) of meganiese pyn.
|