Dry Needling
This entails the use of needles to relieve pain, muscle spasm, stiffness, and with sport injuries. Needles are inserted into affected muscles, which cause release of endomorphins which block pain stimuli and increase blood circulation, which in turn facilitate muscle relaxation.
Droënaald-Terapie
Dit sluit die gebruik van naalde in vir pynverligting, spierspasmas, styfheid en vir sportbeserings. Die naalde word in die geaffekteerde spiere geplaas wat die vrystelliing van endomorfiene aanhelp om pynstimulering te stop en ook bloedsirkulasie aanhelp wat die ontspanning van spiere tot gevolg het.
|